Wikipedia:Privaatheidsbeleid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Glaisher (besprekings | bydraes) op 08:53, 12 Oktober 2013 (Wysigings deur 93.135.94.155 teruggerol na laaste weergawe deur Kanonkas)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Lees gerus die amptelike privaatheidsbeleid (in Engels) op Wikimediastigting se webwerf. Hier volg 'n opsomming:

Opsomming[wysig bron]

As u slegs die Wikimedia projek se webwerf lees, word geen meer inligting gestoor as wal algemeen deur webbedieners versamel word nie.

As u bydra tot enige van die Wikimedia projekte, publiseer u elke woord wat gepos word in die publieke domein. As jy iets skryf, moet jy veronderstel dat vir altyd gehou gaan word. Dit sluit in: artikels, gebruikerbladsye en gebruikerbesprekings. Sekere uitsonderings word in die bogenoemde dokument beskryf.