Wikipedia:Privaatheidsbeleid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Lees gerus die amptelike privaatheidsbeleid (in Engels) op Wikimediastigting se webwerf. Hier volg 'n opsomming:

Opsomming

As u slegs die Wikimedia projek se webwerf lees, word geen meer inligting gestoor as wal algemeen deur webbedieners versamel word nie.

As u bydra tot enige van die Wikimedia projekte, publiseer u elke woord wat gepos word in die publieke domein. As jy iets skryf, moet jy veronderstel dat vir altyd gehou gaan word. Dit sluit in: artikels, gebruikerbladsye en gebruikerbesprekings. Sekere uitsonderings word in die bogenoemde dokument beskryf.