Julianne Phillips
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julianne Phillips | |
Geboorte | 6 Mei 1960 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julianne Phillips (gebore 6 Mei 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Seven Hours to Judgment (1988), Skin Deep (1989), en Big Bully (1996), en in die televisiereeks Sisters (1991).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1987: Sweet Lies
- 1988: Seven Hours to Judgment
- 1989: Skin Deep
- 1989: Fletch Lives
- 1996: Big Bully
- 1996: Hollywood Boulevard
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1991: Sisters
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1984: His Mistress
- 1984: Summer Fantasy
- 1995: Original Sins
- 1995: A Vow to Kill
- 1995: Where's the Money, Noreen?
- 1997: Tidal Wave: No Escape
- 2003: Untitled Howie Mandel Project
Video's
[wysig | wysig bron]- 1985: Bruce Springsteen: Glory Days