(Go: >> BACK << -|- >> HOME <<)

Gaan na inhoud

Funafuti

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Funafuti

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Tuvalu Tuvalu
 Distrik Funafuti
 Koördinate 8°30′17″S 179°07′02″O / 8.50478°S 179.11736°O / -8.50478; 179.11736
 Stigting 19de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2,4 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 6 194
 - Bevolkingsdigtheid 2 600/vk km
 Tydsone UTC +12
 - Somertyd UTC +12
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Funafuti is die hoofstad en grootste nedersetting in die eilandnasie van Tuvalu. Die stad het 'n bevolking van 6 194 in 2012 gehad en 'n oppervlakte van 2,4 km². Dit is die grootste atol van Tuvalu en beheer meer as die helfte van dié land se bevolking.