(Go: >> BACK << -|- >> HOME <<)

Gaan na inhoud

Witkeelsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Ercé (besprekings | bydraes) op 08:49, 7 Augustus 2021 (file)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Witkeelsanger
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. communis
Binomiale naam
Sylvia communis

Die Witkeelsanger (Sylvia communis) is 'n gelokaliseerde algemene voël en Palearkties-broeiende trekvoël. Die voël kom een-een in droë boomveld, veral doringveld in dorre savanne voor. Die voël is 14 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Whitethroat

Wyfie met kuikens.
Cuculus canorus canorus + Sylvia communis

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Sylvia communis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)