(Go: >> BACK << -|- >> HOME <<)

Gaan na inhoud

Paralimpiese Somerspele 2008 medaljes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Naudefj (besprekings | bydraes) op 05:49, 15 September 2008 (Opdateer medaljes)
Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat tans plaasvind.
Die inligting op hierdie bladsy kan vinnig verander soos nuwe data beskikbaar raak.

Tydens die Paralimpiese Somerspele 2008 in Beijing, Sjina sal verskeie goue, silwer en brons medaljes aan atlete met liggaamlike gestremdhede toegeken word.

Die onderstaande tabel is gesorteer volgens goue medaljes verower, dan silwer en laastens brons medaljes. As lande daarna nog gelyk is word hulle alfabeties gelys. Die gasheerland se medaljes word met 'n blou agtergrond aangedui.

Die Olimpiese simbool vir rolstoelrugby.

Medaljes

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 63 54 42 159
2 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 41 23 26 90
3 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 30 26 24 tagtig
4 Vlag van Oekraïne Oekraïne 20 15 24 59
5 Vlag van Australië Australië 18 26 24 68
6 Vlag van Kanada Kanada 17 8 18 43
7 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 17 2 5 24
8 Vlag van Rusland Rusland 16 20 18 54
9 Vlag van Duitsland Duitsland 13 20 20 53
10 Vlag van Spanje Spanje 13 19 17 49
11 Vlag van Brasilië Brasilië 12 9 14 35
12 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 8 6 11 25
13 Vlag van Frankryk Frankryk 7 20 12 39
14 Vlag van Meksiko Meksiko 7 2 7 16
15 Vlag van Tunisië Tunisië 6 8 2 16
16 Flag of the Czech Republic Tsjeggië 6 2 13 21
17 Vlag van Kuba Kuba 5 3 6 14
18 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 5 3 4 12
19 Vlag van Swede Swede 5 2 3 10
20 Vlag van Kenia Kenia 5 2 1 8
21 Vlag van Italië Italië 4 6 4 14
22 Vlag van Belarus Belarus 4 6 1 11
23 Vlag van Egipte Egipte 4 3 4 11
24 Vlag van Algerië Algerië 4 1 5 10
25 Vlag van Pole Pole 3 10 11 24
26 Vlag van Japan Japan 3 9 6 18
27 Vlag van Nederland Nederland 3 8 7 18
28 Vlag van Griekeland Griekeland 3 6 5 14
29 Vlag van Nigerië Nigerië 3 3 1 7
30 Vlag van Denemarke Denemarke 3 1 4 8
31 Vlag van Oostenryk Oostenryk 3 1 0 4
32 Vlag van Iran Iran 2 5 1 8
33 Vlag van Switserland Switserland 2 2 4 8
34 Vlag van Hongkong Hongkong 2 1 1 4
34 Flag of Ireland Ierland 2 1 1 4
34 Vlag van Marokko Marokko 2 1 1 4
37 Vlag van Kroasië Kroasië 2 1 0 3
38 Vlag van Portugal Portugal 1 4 1 6
39 Vlag van Thailand Thailand 1 3 5 9
40 Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan 1 3 4 8
41 Vlag van Noorweë Noorweë 1 3 3 7
42 Flag of Cyprus Siprus 1 2 1 4
42 Vlag van Slowakye Slowakye 1 2 1 4
44 Vlag van Letland Letland 1 2 0 3
45 Vlag van Finland Finland 1 1 2 4
46 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 1 1 0 2
47 Vlag van Hongarye Hongarye 1 0 5 6
48 Vlag van Venezuela Venezuela 1 0 2 3
49 Sjabloon:Landdata Chinees Taipei 1 0 1 2
49 Vlag van Turkye Turkye 1 0 1 2
51 Vlag van Mongolië Mongolië 1 0 0 1
52 Vlag van Israel Israel 0 5 1 6
53 Vlag van Jordanië Jordanië 0 2 1 3
54 Vlag van Angola Angola 0 2 0 2
54 Vlag van Litaue Litaue 0 2 0 2
54 Vlag van Serwië Serwië 0 2 0 2
57 Vlag van Argentinië Argentinië 0 1 3 4
58 Vlag van Singapoer Singapoer 0 1 2 3
58 Vlag van Slowenië Slowenië 0 1 2 3
60 Vlag van Irak Irak 0 1 0 1
60 Vlag van Pakistan Pakistan 0 1 0 1
60 Vlag van Roemenië Roemenië 0 1 0 1
63 Vlag van Libanon Libanon 0 0 2 2
64 Vlag van België België 0 0 1 1
64 Vlag van Bulgarye Bulgarye 0 0 1 1
64 Vlag van Colombia Colombia 0 0 1 1
64 Vlag van Estland Estland 0 0 1 1
64 Vlag van Jamaika Jamaika 0 0 1 1
64 Vlag van Laos Laos 0 0 1 1
64 Vlag van Maleisië Maleisië 0 0 1 1
64 Vlag van Namibië Namibië 0 0 1 1
64 Vlag van Puerto Rico Puerto Rico 0 0 1 1
64 Vlag van Sirië Sirië 0 0 1 1
Totaal 377 375 394 1146

Verwysings


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee