verpleër
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
verpleër | verpleërs |
Woordafbreking
- •ver•ple•ër
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (beroepe) 'n Manlike persoon wat opgelei is om pasiënte te verpleeg en in 'n hospitaal te versorg.
Voorbeeldsinne
- Tydens die griepepidemie van 1918 het hy deeltyds as verpleër in ’n hospitaal in Pretoria gewerk.
Antonieme
Vertalings
Vertalings: verpleër | |||
---|---|---|---|