(Go: >> BACK << -|- >> HOME <<)

Die evolusie van selfone.
Enkelvoud Meervoud
  selfoon     selfone    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  selfoontjie     selfoontjies  
sel•foon
Sellulêre telefoon; 'n klein mobiele telefoon wat jy saam met jou dra en aan 'n GSM-netwerk koppel, wat in selle opgedeel is.
Dit is gevaarlik om 'n selfoon te gebruik terwyl jy bestuur.
SMS
  Vertalings:   
Engels: cell phone(en)
Nederlands: mobieltje(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor selfoon.