(Go: >> BACK << -|- >> HOME <<)

Gaan na inhoud

Dionusos: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: kk:Дионис
Kassie
 
(25 wysigings tussenin deur 13 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Inligtingskas2
{{Inligtingskas2
|naam = Dionysos
|naam = Dionusos
|kleur = #FFCC99
|kleur = #FFCC99
|titel = ''Griekse god''
|titel = ''Griekse god''
|beeld = Dionysos Louvre Ma87 n2.jpg
|beeld = Dionysos Louvre Ma87 n2.jpg
|beeld_wydte = 150px
|beeld_wydte = 180px
|beeld_onderskrif = ’n Antieke Romeinse kopie van ’n Griekse beeld van Dionysos (2de eeu), [[Louvre]].
|beeld_onderskrif = ’n Antieke Romeinse kopie van ’n Griekse beeld <br>van Dionusos (2de eeu), [[Louvre]]
|beeld2 =
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|beeld2_wydte =
|beeld2_onderskrif =
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Naam
|opskrif1 = Naam
|1 = Dionysos
|1 = Dionusos
|opskrif2 = God van
|opskrif2 = God van
|2 = Wyn, teater, druiwe, rituele waansin en religieuse ekstase
|2 = Wyn, teater, druiwe, rituele waansin en religieuse ekstase
|opskrif3 =
|opskrif3 =
|3 =
|3 =
|opskrif4 = Simbool
|opskrif4 = Simbool
|4 = Bacchusstaf, druiwe, luiperdvel
|4 = Bacchusstaf, druiwe, <br>luiperdvel
|opskrif5 =
|opskrif5 =
|5 =
|5 =
Lyn 29: Lyn 29:
|opskrif10 =
|opskrif10 =
|10 =
|10 =
|opskrif11 =
|11 =
|opskrif12 =
|12 =
|opskrif13 =
|13 =
|opskrif14 =
|14 =
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 =
|16 =
|opskrif17 =
|17 =
|opskrif18 =
|18 =
|opskrif19 =
|19 =
|opskrif20 =
|20 =
}}
}}
'''Dionysos''' of '''Dionysus''' ([[Grieks]]: Διόνυσος of Διώνυσος) is in die [[Griekse mitologie]] die god van wyn, teater, druiwe, rituele waansin en religieuse ekstase. Hy het later volgens sommige bronne een van die twaalf [[Olimpiese gode]] geword nadat [[Hestia]] haar plek afgestaan het.


'''Dionusos''' of '''Dionusus''' ([[Grieks]]: Διόνυσος of Διώνυσος) is in die [[Griekse mitologie]] die god van [[wyn]], [[Griekse teater|teater]], [[druiwe]], rituele waansin en religieuse ekstase. Hy het later volgens sommige bronne een van die twaalf [[Olimpiese gode]] geword nadat [[Hestia]] haar plek afgestaan het.
Die geografiese oorsprong van sy kultus is onbekend, maar alle mites dui op ’n "buitelandse" oorsprong; hy is die tipiese god van die goddelike openbaring, "die god wat kom". Die naam "Dionysos" is ook van onsekere afkoms; die "nusos"-deel is moontlik nie-Grieks, maar die "dio"-deel word nog altyd met ''Zeus'' ([[genitief]] ''Dios'') verbind. Sy eweknie in die [[Romeinse mitologie]] is [[Bacchus]].


Die geografiese oorsprong van sy kultus is onbekend, maar alle mites dui op ’n "buitelandse" oorsprong; hy is die tipiese god van die goddelike openbaring, "die god wat kom". Die naam "Dionusos" is ook van onsekere afkoms; die "nisos"-deel is moontlik nie-Grieks, maar die "dio"-deel word nog altyd met ''Zeus'' ([[genitief]] ''Dios'') verbind. Sy eweknie in die [[Romeinse mitologie]] is [[Bacchus]].
Dionysos is ook bekend as "Die Bevryder", die god wat ’n mens van sy normale self bevry – deur wyn, waansin en ekstase. Sy doel was om ’n einde te bring aan kommer.<ref>[http://www.perseus.tufts.edu/cgi-bin/ptext?lookup=Eur.+Ba.+370]</ref>


Dionusos is ook bekend as "Die Bevryder", die god wat ’n mens van sy normale self bevry – deur wyn, waansin en ekstase. Sy doel was om ’n einde te bring aan kommer.<ref>[http://www.perseus.tufts.edu/cgi-bin/ptext?lookup=Eur.+Ba.+370 www.perseus.tufts.edu]</ref>
==Mite==
Dionysos is soms die seun van [[Zeus]] en [[Semele]], ander kere van Zeus en [[Persephone]]. Hy word beskryf as "verwyf" of "man-vrouagtig".<ref>{{cite book |last=Otto |first=Walter F. |authorlink= |coauthors= |title=Dionysus Myth and Cult |year=1995 |publisher=Indiana University Press |location= |isbn=0253208912 }}</ref> Sy gevolg is die ''[[thiasus]]'' genoem en het bestaan uit hoofsaaklik [[menade]]s en [[sater]]s.


=== Geboorte===
== Mite ==
Dionusos is soms die seun van [[Zeus]] en [[Semele]], ander kere van Zeus en [[Persefone]]. Hy word beskryf as "verwyf" of "man-vrouagtig".<ref>{{cite book |last=Otto |first=Walter F. |authorlink= |coauthors= |title=Dionysus Myth and Cult |year=1995 |publisher=Indiana University Press |location= |isbn=0-253-20891-2 }}</ref> Sy gevolg is die ''[[tiasos]]'' genoem en het bestaan uit hoofsaaklik [[menade]]s en [[sater]]s.
Dionysos het ’n vreemde geboorte gehad wat dit moeilik maak om hom in te pas in die [[Olimpiese gode|Olimpiese]] [[panteon]]. Sy ma was ’n sterflike vrou, [[Semele]], dogter van [[Cadmus]] van [[Thebe]], en sy pa was [[Zeus]], koning van die gode. Zeus se jaloerse vrou, [[Hera]], het van die verhouding uitgevind terwyl Semele swanger was. Sy het haar as ’n ou vrou vermom en met Semele vriende gemaak. Dié het aan haar erken dat Zeus die pa is. Hera het gemaak of sy haar nie glo nie en so saadjies van twyfel in haar gemoed geplant. Semele eis toe dat Zeus homself in al sy glorie as koning van die gode openbaar. Zeus smeek haar om dit nie te doen nie, maar sy volhard.


=== Geboorte ===
Eindelik stem hy in en kom na haar toe omring deur weerligstrale. Gewone sterflinge kon egter nie na ’n onvermomde god kyk sonder om te sterf nie, en Semele sterf in die vlamme. Zeus red die fetus van Dionysos deur hom in sy dy vas te werk en ’n paar maande later word Dionysos op Berg Pramnos op die eiland [[Ikarië]] gebore. So word Dionysos deur twee "moeders" (Semele en Zeus) gedra voor sy geboorte, vandaar die bynaam ''dimētōr'' (van twee moeders) wat verband hou met die feit dat hy twee keer gebore is.
Dionusos het ’n vreemde geboorte gehad, wat dit moeilik maak om hom in die [[Olimpiese gode|Olimpiese]] [[panteon]] in te pas. Sy ma was ’n sterflike vrou, [[Semele]], dogter van [[Kadmus]] van [[Thebe, Griekeland|Thebe]], en sy pa was [[Zeus]], koning van die gode. Zeus se jaloerse vrou, [[Hera]], het van die verhouding uitgevind terwyl Semele swanger was. Sy het haar as ’n ou vrou vermom en met Semele vriende gemaak. Dié het aan haar erken dat Zeus die pa is. Hera het gemaak of sy haar nie glo nie en so saadjies van twyfel in haar gemoed geplant. Semele eis toe dat Zeus homself in al sy glorie as koning van die gode openbaar. Zeus smeek haar om dit nie te doen nie, maar sy volhard.


Eindelik stem hy in en kom na haar toe omring deur weerligstrale. Gewone sterflinge kon egter nie na ’n onvermomde god kyk sonder om te sterf nie, en Semele sterf in die vlamme. Zeus red die fetus van Dionusos deur hom in sy dy vas te werk en ’n paar maande later word Dionusos op Berg Pramnos op die eiland [[Ikarië]] gebore. So word Dionusos deur twee "moeders" (Semele en Zeus) gedra voor sy geboorte, vandaar die bynaam ''dimētōr'' (van twee moeders) wat verband hou met die feit dat hy twee keer gebore is.
In die [[Kreta|Kretiese]] weergawe van dieselfde storie<ref>Diorodus V 75.4, soos aangeteken deur Karl Kerényi, ''Dionysos: Archetypal Image of Indestructible Life'' (Princeton University Press) 1976, bl. 110 noot 213 en ble. 110-114.</ref> is Dionysos die seun van Zeus en [[Persephone]], die koningin van die onderwêreld. ’n Jaloerse Hera probeer weer die kind doodmaak, dié keer deur [[Titaan (mitologie)|Titane]] te stuur om Dionysos te verskeur. Zeus verdryf die Titane met sy weerligstrale, maar teen dié tyd het hulle reeds alles geëet behalwe die kind se hart, wat onderskeidelik deur óf [[Atena]] óf [[Rhea (mitologie)|Rhea]] óf [[Demeter]] gered word. Zeus gebruik die hart om Semele weer swanger te maak, en dus is hy weer eens "twee keer gebore". Volgens ander weergawes gee Zeus vir Semele die hart om te eet om haar so te bevrug.


In die [[Kreta|Kretiese]] weergawe van dieselfde storie<ref>Diorodus V 75.4, soos aangeteken deur Karl Kerényi, ''Dionysos: Archetypal Image of Indestructible Life'' (Princeton University Press) 1976, bl. 110 noot 213 en ble. 110-114.</ref> is Dionusos die seun van Zeus en [[Persefone]], die koningin van die onderwêreld. ’n Jaloerse Hera probeer weer die kind doodmaak, dié keer deur [[Titaan (mitologie)|Titane]] te stuur om Dionusos te verskeur. Zeus verdryf die Titane met sy weerligstrale, maar teen dié tyd het hulle reeds alles geëet behalwe die kind se hart, wat onderskeidelik deur óf [[Atena]] óf [[Rea]] óf [[Demeter]] gered word. Zeus gebruik die hart om Semele weer swanger te maak, en dus is hy weer eens "twee keer gebore". Volgens ander weergawes gee Zeus vir Semele die hart om te eet om haar so te bevrug.
=== Kinderjare===
[[Image:Hermes di Prassitele, at Olimpia, front.jpg|thumb|left|upright|''Hermes en die baba Dionysos'', deur [[Praxiteles]]]]
Ná die baba se tweede geboorte gee Zeus hom vir [[Hermes]] om te versorg. Volgens een weergawe neem Hermes die seun na koning [[Athamas]] en sy vrou, [[Ino (mitologie)|Ino]], Dionysos se tante. Hermes vra die egpaar om die seun as ’n meisie groot te maak om hom te bewaar teen Hera se wraak.<ref>Apollodorus, The Library, met ’n Engelse vertaling deur sir James George Frazer, F.B.A., F.R.S. in 2 volumes. Cambridge, MA, Harvard University Press; Londen, William Heinemann Ltd. 1921. ISBN 0674991354, ISBN 0674991362</ref> ’n Ander weergawe is dat Dionysos na die reënnimfe van [[Nisa (mitologie)|Nisa]] geneem is om hom groot te maak.


=== Kinderjare ===
As volwasse man het Dionysos wynbou ontdek, maar Hera het waansin oor hom gebring en hom ’n wandelaar laat word wat die wêreld deurkruis het. In [[Frigië]] het die godin [[Sibele]], by die Grieke beter bekend as Rhea, hom gesond gemaak en vir hom haar religieuse rite geleer. Daarna het hy deur [[Asië]] gereis en die mense van wynbou geleer.
[[Lêer:Hermes di Prassitele, at Olimpia, front.jpg|duimnael|links|upright|''Hermes en die baba Dionusos'', deur [[Praxiteles]]]]
Ná die baba se tweede geboorte gee Zeus hom vir [[Hermes]] om te versorg. Volgens een weergawe neem Hermes die seun na koning [[Atamas]] en sy vrou, [[Ino (mitologie)|Ino]], Dionusos se tante. Hermes vra die egpaar om die seun as ’n meisie groot te maak om hom te bewaar teen Hera se wraak.<ref>Apollodorus, The Library, met ’n Engelse vertaling deur sir James George Frazer, F.B.A., F.R.S. in 2 bande. Cambridge, MA, Harvard University Press; Londen, William Heinemann Ltd. 1921. ISBN 0-674-99135-4, ISBN 0-674-99136-2</ref> ’n Ander weergawe is dat Dionusos na die reënnimfe van [[Nisa (mitologie)|Nisa]] geneem is om hom groot te maak.


As volwasse man het Dionusos wynbou ontdek, maar Hera het waansin oor hom gebring en hom ’n wandelaar laat word wat die wêreld deurkruis het. In [[Frigië]] het die godin [[Kubele]], by die Grieke beter bekend as Rea, hom gesond gemaak en vir hom haar religieuse rite geleer. Daarna het hy deur [[Asië]] gereis en die mense van wynbou geleer.
As jong man was Dionysos besonder aantreklik. Terwyl hy een keer langs die see gesit het, vermom as ’n sterflike, het matrose hom gesien en gedink hy is ’n prins. Hulle het hom probeer ontvoer om ’n losprys te eis, maar geen tou kon hom vashou nie. Dionysos het in ’n leeu verander en ’n beer op die skip losgelaat wat almal doodgemaak het wat hy gesien het. Dié wat oorboord gespring het, is in dolfyne verander. Die enigste oorlewende was die stuurman, Acoetes, wat die god herken en die ander matrose van die begin af probeer keer het.<ref>[http://www.theoi.com/Olympios/DionysosWrath.html#Tyrrhenian Wrath of Dionysus 1: Greek mythology<!-- Bot generated title -->]</ref>


As jong man was Dionusos besonder aantreklik. Terwyl hy eenkeer langs die see gesit het, vermom as ’n sterflike, het matrose hom gesien en gedink hy is ’n prins. Hulle het hom probeer ontvoer om ’n losprys te eis, maar geen tou kon hom vashou nie. Dionusos het in ’n leeu verander en ’n beer op die skip losgelaat wat almal doodgemaak het wat hy gesien het. Dié wat oorboord gespring het, is in dolfyne verander. Die enigste oorlewende was die stuurman, Akoites, wat die god herken en die ander matrose van die begin af probeer keer het.<ref>[http://www.theoi.com/Olympios/DionysosWrath.html#Tyrrhenian Wrath of Dionysus 1: Greek mythology<!-- Bot generated title -->]</ref>
===Bacchusfeeste===
Van omstreeks 200 v.C. is die Bacchusfeeste in [[Rome]] gehou. Dit het van die Greieke in die suide van [[Italië]] oorgewaai, of van [[Etrurië]]. Dis op 16 en 17 Maart in die geheim gehou en net vroue het dit bygewoon. Later is mans ook toegelaat en die vierings het vyf keer per maand plaasgevind. Dié feeste is beskou as ’n bedreiging van die politieke status quo, nes ander sulke feeste waar allerhande misdade en politieke sameswerings sou plaasvind. Dit het in 186 v.C. gelei tot die Senaat se dekreet bekend as die ''Senatus consultum de Bacchanalibus'' – op ’n bronsplaat geskryf en in 1640 in [[Kalabrië]] ontdek, nou in [[Wene]] — waarvolgens die feeste regdeur Italië verbied is behalwe in spesiale gevalle waar vooraf by die Senaat toestemming gevra moes word. Ondanks groot strawwe is die feeste nog lank in Italië gehou.


== Ander verhale==
=== Bacchusfeeste ===
Van omstreeks 200 v.C. is die Bacchusfeeste in [[Rome]] gehou. Dit het van die Grieke in die suide van [[Italië]] oorgewaai, of van [[Etrurië]]. Dis op 16 en 17 Maart in die geheim gehou en net vroue het dit bygewoon. Later is mans ook toegelaat en die vierings het vyf keer per maand plaasgevind. Dié feeste is beskou as ’n bedreiging van die politieke status quo, nes ander sulke feeste waar allerhande misdade en politieke sameswerings sou plaasvind. Dit het in 186&nbsp;v.C. gelei tot die Senaat se dekreet bekend as die ''Senatus consultum de Bacchanalibus'' – op ’n bronsplaat geskryf en in 1640 in [[Kalabrië]] ontdek, nou in [[Wene]] – waarvolgens die feeste regdeur Italië verbied is behalwe in spesiale gevalle waar vooraf by die Senaat toestemming gevra moes word. Ondanks groot strawwe is die feeste nog lank in Italië gehou.
[[Image:Exekias Dionysos Staatliche Antikensammlungen 2044 n2.jpg|thumb|rught|upright|Drinkbeker uit die 6de eeu v.C. met Dionysos tussen die matrose wat in dolfyne verander is nadat hulle hom wou ontvoer.]]
*Eendag sien Dionysos dat sy peetpa, [[Silenus]], weg is. Die ou man het gedrink en weggedwaal en beland toe later in koning [[Midas]] se tuin. Die koning herken hom en onthaal hom tien dae en nagte lank. Op die elfde dag neem hy hom terug na Dionysos en dié sê Midas kan ’n vergoeding kies. Midas vra toe dat alles wat hy aanraak, in goud verander. Teen sy sin stem Dionysos in. Midas gaan verheug daar weg en toets dadelik sy nuwe mag uit. Eers verander hy ’n eiketak in goud en toe ’n klip. Toe hy by die huis kom, beveel hy sy diensknegte om vir hom ’n fees te berei. Maar eers verander sy brood in goud, toe sy vleis, dogter en wyn. Hy bid tot Dionysos en smeek hom om sy gawe weer weg te neem. Dié stem in en sê Midas moet hom in die rivier [[Pactolus]] gaan was. Toe Midas aan die water raak, gaan sy toorkrag uit hom uit en in die water in, en die sand verander toe in goud. Dié mite is gebruik om te verduidelik waarom die Pactolus se sand ryk aan goud is.


== Ander verhale ==
*In ’n verhaal deur [[Euripides]] keer Dionysos terug na sy geboorteplek, Thebe, wat deur sy neef [[Pentheus]] regeer word. Dionysos wil wraak neem omdat die vroue van Thebe (sy tantes [[Agave (mitologie)|Agave]], Ino en [[Autonoe]]) Semele nie geglo het toe sy gesê het dat Zeus haar swanger gemaak het nie. Dionysos dryf Pentheus geleidelik tot waansin, lok hom na die woude en oorreed hom om te gaan spioeneer op die [[Menade]]s (vroulike aanbidders van Dionysos wat dikwels goddelike ekstase ervaar het). Die Menades, onder andere sy ma, Agave, sien Pentheus, maar in hul ekstase sien hulle hom vir ’n wilde dier aan en verskeur hom. Vir dié daad word die vrou uit Thebe verban, en so kry Dionysos sy wraak.
[[Lêer:Exekias Dionysos Staatliche Antikensammlungen 2044 n2.jpg|duimnael|regs|upright|Drinkbeker uit die 6de eeu v.C. met Dionusos tussen die matrose wat in dolfyne verander is nadat hulle hom wou ontvoer.]]
* Eendag sien Dionusos dat sy peetpa, [[Silenos]], weg is. Die ou man het gedrink en weggedwaal en beland toe later in koning [[Midas]] se tuin. Die koning herken hom en onthaal hom tien dae en nagte lank. Op die elfde dag neem hy hom terug na Dionusos en dié sê Midas kan ’n vergoeding kies. Midas vra toe dat alles wat hy aanraak, in goud verander. Teen sy sin stem Dionusos in. Midas gaan verheug daar weg en toets dadelik sy nuwe mag uit. Eers verander hy ’n eiketak in goud en toe ’n klip. Toe hy by die huis kom, beveel hy sy diensknegte om vir hom ’n fees te berei. Maar eers verander sy brood in goud, toe sy vleis, dogter en wyn. Hy bid tot Dionusos en smeek hom om sy gawe weer weg te neem. Dié stem in en sê Midas moet hom in die rivier [[Paktolos]] gaan was. Toe Midas aan die water raak, gaan sy toorkrag uit hom uit en in die water in, en die sand verander toe in goud. Dié mite is gebruik om te verduidelik waarom die Paktolos se sand ryk aan goud is.


* In ’n verhaal deur [[Euripides]] keer Dionusos terug na sy geboorteplek, Thebe, wat deur sy neef [[Penteus]] regeer word. Dionusos wil wraak neem omdat die vroue van Thebe (sy tantes [[Agauè(mitologie)|Agauè]], Ino en [[Autonoë]]) Semele nie geglo het toe sy gesê het dat Zeus haar swanger gemaak het nie. Dionusos dryf Penteus geleidelik tot waansin, lok hom na die woude en oorreed hom om te gaan spioeneer op die [[Menade]]s (vroulike aanbidders van Dionusos wat dikwels goddelike ekstase ervaar het). Die Menades, onder andere sy ma, Agauè, sien Penteus, maar in hul ekstase sien hulle hom vir ’n wilde dier aan en verskeur hom. Vir dié daad word die vrou uit Thebe verban, en so kry Dionusos sy wraak.
*In [[Homerus]] se ''[[Ilias]]'' (6.136-7) word vertel hoe koning [[Lycurgus]] van [[Thrakië]] al Dionysos se volgelinge laat arresteer toe hy hoor Dionysos is in sy koninkryk. Die god vlug en stuur ’n droogte na Thrakië wat groot ontevredenheid onder die mense veroorsaak. Daarna maak hy Lycurgus waansinnig, en dié kap sy eie seun in stukke met ’n byl. Nadat ’n [[orakel]] beweer het die droogte sal bly solank as wat Lycurgus lewe, vermoor Lycurgus se mense hom en Dionysos hef die vloek op.


* In [[Homeros]] se ''[[Ilias]]'' (6.136-7) word vertel hoe koning [[Lukurgos]] van [[Thracië]] al Dionusos se volgelinge laat arresteer toe hy hoor Dionusos is in sy koninkryk. Die god vlug en stuur ’n droogte na Thracië wat groot ontevredenheid onder die mense veroorsaak. Daarna maak hy Lukurgos waansinnig, en dié kap sy eie seun in stukke met ’n byl. Nadat ’n [[orakel]] beweer het die droogte sal bly solank as wat Lukurgos lewe, vermoor Lukurgos se mense hom en Dionusos hef die vloek op.
*’n Bekender verhaal is dié van Dionysos se reis na [[Hades]] om sy ma, Semele, te red, waarna hy haar tussen die sterre plaas.<ref>[[Hyginus]], ''Astronomy'' 2.5.</ref> Hy word gelei deur [[Prosimnos]], wat as beloning kies om Dionysos se minnaar te word. Prosimnos sterf egter voor Dionysos sy wens kan vervul. As eerbetoon aan Prosimnos se skaduwee maak die god toe ’n [[fallus]] van ’n olyftak en sit dit op Prosimnos se graf.<ref>Clement of Alexandria, ''Protreptikos,'' II-30 3-5</ref>


* ’n Bekender verhaal is dié van Dionusos se reis na [[Hades]] om sy ma, Semele, te red, waarna hy haar tussen die sterre plaas.<ref>Gaius Iulius Hyginus, ''Sterrekunde'' 2.5.</ref> Hy word gelei deur [[Prosimnos]], wat as beloning kies om Dionusos se minnaar te word. Prosimnos sterf egter voor Dionusos sy wens kan vervul. As eerbetoon aan Prosimnos se skaduwee maak die god toe ’n [[fallus]] van ’n olyftak en sit dit op Prosimnos se graf.<ref>Clemens van Alexandrië, ''Protreptikos,'' II-30 3-5</ref>
*Volgens nog ’n mite was hy verlief op die aantreklike jong [[sater]] [[Ampelos]]. Ampelos sterf naby die rivier [[Pactolus]] terwyl hy ’n bul ry wat wild geword het nadat hy deur [[Ate]] se perdevlieg gesteek is, nes sy minnaar voorspel het. Die [[skikgodinne]] gee Ampelos ’n tweede lewe as ’n wingerd, waarvan Dionysos die eerste wyn pars.<ref>[[Nonnus]], ''Dionysiaca'' (X.175-430; XI; XII.1-117)</ref>


* Volgens nog ’n mite was hy verlief op die aantreklike jong [[sater]] [[Ampelos]]. Ampelos sterf naby die rivier [[Paktolos]] terwyl hy ’n bul ry wat wild geword het nadat hy deur [[Ate]] se perdevlieg gesteek is, nes sy minnaar voorspel het. Die [[Skikgodin]]ne gee Ampelos ’n tweede lewe as ’n wingerd, waarvan Dionusos die eerste wyn pars.<ref>Nonnus, ''Dionysiaca'' (X.175-430; XI; XII.1-117)</ref>
==Minnaresse en kinders==

== Minnaresse en kinders ==
<div style="-moz-column-count:2; column-count:2;">
<div style="-moz-column-count:2; column-count:2;">
# [[Afrodite]]
# [[Afrodite]]
## [[Grasieë]]
## [[Grasieë]]
### [[Aglaia]]
### Aglaia
### [[Eufrosine]]
### Eufrosine
### [[Thalia]]
### Talia
## Humenaios
## [[Hymenaios]]
## [[Priapus]]
## Priapus
# [[Ariadne]]
# Ariadne
## [[Oenopion]]
## Oenopion
## [[Toas (seun van Dionusos)|Toas]]
## [[Thoas]]
## [[Stafilos]]
## Stafilos
## [[Peparethus]]
## Peparethus
# [[Nyx (mitologie)|Nyx]]
# [[Nyx]]
## Ftonus
## [[Phthonus]]
# [[Semele]] (’n sterflike)
# Semele (’n sterflike)
## [[Acis]]
## Akis
# Altaia
#[[Althaia (mitologie)|Althaia]]
##[[Deianeira]]
## Deianeira
# Kirke
# [[Circe]]
## [[Comus]]
## Komos
</div>
</div>


== Galery ==

==Galery==

<center><gallery>
<center><gallery>
File:Dionysos satyr Altemps Inv8606.jpg|Die ''Ludovisi-Dionysos'' met luiperd, sater en druiwe (Palazzo Altemps, [[Rome]])
Lêer:Dionysos satyr Altemps Inv8606.jpg|Die ''Ludovisi-Dionusos'' met luiperd, sater en druiwe (Palazzo Altemps, [[Rome]])
Image:Dionysos mosaic from Pella.jpg|Dionysos ry ’n luiperd, 4de eeu v.C., Pella
Lêer:Dionysos on a cheetah, Pella, Greece.jpg|Dionusos ry ’n luiperd, 4de eeu v.C., Pella
Image:Dionysos Sardanapalus.jpg|Standbeeld van Dionysos (Museo Palazzo Massimo Alle Terme, [[Rome]])
Lêer:Dionysos Sardanapalus.jpg|Standbeeld van Dionusos (Museo Palazzo Massimo Alle Terme, [[Rome]])
Image:Dionysos kantharos BM B589.jpg|Dionysos hou ’n wynglas uit, laat 6de eeu v.C.
Lêer:Dionysos kantharos BM B589.jpg|Dionusos hou ’n wynglas uit, laat 6de eeu v.C.
</gallery></center>
</gallery></center>


== Verwysings ==
== Verwysings ==
:''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [http://en.wikipedia.org/wiki/Dionysus]
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [[:en:Dionysus]]''
{{Verwysings}}
<references/>


==Eksterne skakels==
== Eksterne skakels ==
* [http://www.theoi.com/Olympios/Dionysos.html Dionysos in antieke letterkunde en kuns]
* [http://www.theoi.com/Olympios/Dionysos.html Dionusos in antieke letterkunde en kuns]
* [http://www.baubo5.com/dionysos.html Dionysos-skakels]
* [http://www.baubo5.com/dionysos.html Dionusos-skakels]


{{Griekse mitologie}}
{{Griekse mitologie}}
{{Normdata}}


[[Kategorie:Griekse mitologie]]
[[Kategorie:Olimpiese gode]]
[[Kategorie:Olimpiese gode]]

[[am:ዲዮኒሶስ]]
[[ar:ديونيسوس]]
[[arz:ديميتريوس]]
[[az:Dionis]]
[[be:Дыяніс]]
[[bg:Дионис]]
[[bn:দিয়োনুসোস]]
[[bs:Dionis]]
[[ca:Dionís]]
[[cs:Dionýsos]]
[[cv:Дионис]]
[[da:Dionysos]]
[[de:Dionysos]]
[[el:Διόνυσος]]
[[en:Dionysus]]
[[eo:Dionizo]]
[[es:Dioniso]]
[[et:Dionysos]]
[[eu:Dioniso]]
[[fa:دیونیسوس]]
[[fi:Dionysos]]
[[fr:Dionysos]]
[[gl:Dioniso]]
[[he:דיוניסוס]]
[[hi:डायोनाइसस]]
[[hr:Dioniz]]
[[hu:Dionüszosz]]
[[hy:Դիոնիսոս]]
[[id:Dionisos]]
[[is:Díonýsos]]
[[it:Dioniso]]
[[ja:ディオニューソス]]
[[ka:დიონისე]]
[[kk:Дионис]]
[[ko:디오니소스]]
[[lb:Dionysos]]
[[lt:Dionisas]]
[[lv:Dionīss]]
[[mk:Дионис]]
[[ml:ഡൈനീഷ്യസ്]]
[[ms:Dionysus]]
[[nds:Dionysos]]
[[nl:Dionysos (mythologie)]]
[[nn:Dionysos]]
[[no:Dionysos]]
[[oc:Dionís]]
[[pa:ਡੀਓਨਾਇਸਸ]]
[[pl:Dionizos]]
[[pt:Dioniso]]
[[ro:Dionis]]
[[ru:Дионис]]
[[scn:Dionisu]]
[[sh:Dioniz]]
[[simple:Dionysus]]
[[sk:Dionýzos]]
[[sl:Dioniz]]
[[sq:Dionizi]]
[[sr:Дионис]]
[[sv:Dionysos]]
[[sw:Dioniso]]
[[th:ไดอะไนเซิส]]
[[tl:Dionysos]]
[[tr:Dionysos]]
[[uk:Діоніс]]
[[vi:Dionysus]]
[[wa:Diyonizosse]]
[[zh:狄俄倪索斯]]

Huidige wysiging sedert 17:36, 9 Augustus 2021

Dionusos
Griekse god
’n Antieke Romeinse kopie van ’n Griekse beeld van Dionusos (2de eeu), Louvre
’n Antieke Romeinse kopie van ’n Griekse beeld
van Dionusos (2de eeu), Louvre
Naam Dionusos
God van Wyn, teater, druiwe, rituele waansin en religieuse ekstase
Simbool Bacchusstaf, druiwe,
luiperdvel
Ouers Zeus en Semele
Romeinse eweknie Bacchus, Liber

Dionusos of Dionusus (Grieks: Διόνυσος of Διώνυσος) is in die Griekse mitologie die god van wyn, teater, druiwe, rituele waansin en religieuse ekstase. Hy het later volgens sommige bronne een van die twaalf Olimpiese gode geword nadat Hestia haar plek afgestaan het.

Die geografiese oorsprong van sy kultus is onbekend, maar alle mites dui op ’n "buitelandse" oorsprong; hy is die tipiese god van die goddelike openbaring, "die god wat kom". Die naam "Dionusos" is ook van onsekere afkoms; die "nisos"-deel is moontlik nie-Grieks, maar die "dio"-deel word nog altyd met Zeus (genitief Dios) verbind. Sy eweknie in die Romeinse mitologie is Bacchus.

Dionusos is ook bekend as "Die Bevryder", die god wat ’n mens van sy normale self bevry – deur wyn, waansin en ekstase. Sy doel was om ’n einde te bring aan kommer.[1]

Mite[wysig | wysig bron]

Dionusos is soms die seun van Zeus en Semele, ander kere van Zeus en Persefone. Hy word beskryf as "verwyf" of "man-vrouagtig".[2] Sy gevolg is die tiasos genoem en het bestaan uit hoofsaaklik menades en saters.

Geboorte[wysig | wysig bron]

Dionusos het ’n vreemde geboorte gehad, wat dit moeilik maak om hom in die Olimpiese panteon in te pas. Sy ma was ’n sterflike vrou, Semele, dogter van Kadmus van Thebe, en sy pa was Zeus, koning van die gode. Zeus se jaloerse vrou, Hera, het van die verhouding uitgevind terwyl Semele swanger was. Sy het haar as ’n ou vrou vermom en met Semele vriende gemaak. Dié het aan haar erken dat Zeus die pa is. Hera het gemaak of sy haar nie glo nie en so saadjies van twyfel in haar gemoed geplant. Semele eis toe dat Zeus homself in al sy glorie as koning van die gode openbaar. Zeus smeek haar om dit nie te doen nie, maar sy volhard.

Eindelik stem hy in en kom na haar toe omring deur weerligstrale. Gewone sterflinge kon egter nie na ’n onvermomde god kyk sonder om te sterf nie, en Semele sterf in die vlamme. Zeus red die fetus van Dionusos deur hom in sy dy vas te werk en ’n paar maande later word Dionusos op Berg Pramnos op die eiland Ikarië gebore. So word Dionusos deur twee "moeders" (Semele en Zeus) gedra voor sy geboorte, vandaar die bynaam dimētōr (van twee moeders) wat verband hou met die feit dat hy twee keer gebore is.

In die Kretiese weergawe van dieselfde storie[3] is Dionusos die seun van Zeus en Persefone, die koningin van die onderwêreld. ’n Jaloerse Hera probeer weer die kind doodmaak, dié keer deur Titane te stuur om Dionusos te verskeur. Zeus verdryf die Titane met sy weerligstrale, maar teen dié tyd het hulle reeds alles geëet behalwe die kind se hart, wat onderskeidelik deur óf Atena óf Rea óf Demeter gered word. Zeus gebruik die hart om Semele weer swanger te maak, en dus is hy weer eens "twee keer gebore". Volgens ander weergawes gee Zeus vir Semele die hart om te eet om haar so te bevrug.

Kinderjare[wysig | wysig bron]

Hermes en die baba Dionusos, deur Praxiteles

Ná die baba se tweede geboorte gee Zeus hom vir Hermes om te versorg. Volgens een weergawe neem Hermes die seun na koning Atamas en sy vrou, Ino, Dionusos se tante. Hermes vra die egpaar om die seun as ’n meisie groot te maak om hom te bewaar teen Hera se wraak.[4] ’n Ander weergawe is dat Dionusos na die reënnimfe van Nisa geneem is om hom groot te maak.

As volwasse man het Dionusos wynbou ontdek, maar Hera het waansin oor hom gebring en hom ’n wandelaar laat word wat die wêreld deurkruis het. In Frigië het die godin Kubele, by die Grieke beter bekend as Rea, hom gesond gemaak en vir hom haar religieuse rite geleer. Daarna het hy deur Asië gereis en die mense van wynbou geleer.

As jong man was Dionusos besonder aantreklik. Terwyl hy eenkeer langs die see gesit het, vermom as ’n sterflike, het matrose hom gesien en gedink hy is ’n prins. Hulle het hom probeer ontvoer om ’n losprys te eis, maar geen tou kon hom vashou nie. Dionusos het in ’n leeu verander en ’n beer op die skip losgelaat wat almal doodgemaak het wat hy gesien het. Dié wat oorboord gespring het, is in dolfyne verander. Die enigste oorlewende was die stuurman, Akoites, wat die god herken en die ander matrose van die begin af probeer keer het.[5]

Bacchusfeeste[wysig | wysig bron]

Van omstreeks 200 v.C. is die Bacchusfeeste in Rome gehou. Dit het van die Grieke in die suide van Italië oorgewaai, of van Etrurië. Dis op 16 en 17 Maart in die geheim gehou en net vroue het dit bygewoon. Later is mans ook toegelaat en die vierings het vyf keer per maand plaasgevind. Dié feeste is beskou as ’n bedreiging van die politieke status quo, nes ander sulke feeste waar allerhande misdade en politieke sameswerings sou plaasvind. Dit het in 186 v.C. gelei tot die Senaat se dekreet bekend as die Senatus consultum de Bacchanalibus – op ’n bronsplaat geskryf en in 1640 in Kalabrië ontdek, nou in Wene – waarvolgens die feeste regdeur Italië verbied is behalwe in spesiale gevalle waar vooraf by die Senaat toestemming gevra moes word. Ondanks groot strawwe is die feeste nog lank in Italië gehou.

Ander verhale[wysig | wysig bron]

Drinkbeker uit die 6de eeu v.C. met Dionusos tussen die matrose wat in dolfyne verander is nadat hulle hom wou ontvoer.
  • Eendag sien Dionusos dat sy peetpa, Silenos, weg is. Die ou man het gedrink en weggedwaal en beland toe later in koning Midas se tuin. Die koning herken hom en onthaal hom tien dae en nagte lank. Op die elfde dag neem hy hom terug na Dionusos en dié sê Midas kan ’n vergoeding kies. Midas vra toe dat alles wat hy aanraak, in goud verander. Teen sy sin stem Dionusos in. Midas gaan verheug daar weg en toets dadelik sy nuwe mag uit. Eers verander hy ’n eiketak in goud en toe ’n klip. Toe hy by die huis kom, beveel hy sy diensknegte om vir hom ’n fees te berei. Maar eers verander sy brood in goud, toe sy vleis, dogter en wyn. Hy bid tot Dionusos en smeek hom om sy gawe weer weg te neem. Dié stem in en sê Midas moet hom in die rivier Paktolos gaan was. Toe Midas aan die water raak, gaan sy toorkrag uit hom uit en in die water in, en die sand verander toe in goud. Dié mite is gebruik om te verduidelik waarom die Paktolos se sand ryk aan goud is.
  • In ’n verhaal deur Euripides keer Dionusos terug na sy geboorteplek, Thebe, wat deur sy neef Penteus regeer word. Dionusos wil wraak neem omdat die vroue van Thebe (sy tantes Agauè, Ino en Autonoë) Semele nie geglo het toe sy gesê het dat Zeus haar swanger gemaak het nie. Dionusos dryf Penteus geleidelik tot waansin, lok hom na die woude en oorreed hom om te gaan spioeneer op die Menades (vroulike aanbidders van Dionusos wat dikwels goddelike ekstase ervaar het). Die Menades, onder andere sy ma, Agauè, sien Penteus, maar in hul ekstase sien hulle hom vir ’n wilde dier aan en verskeur hom. Vir dié daad word die vrou uit Thebe verban, en so kry Dionusos sy wraak.
  • In Homeros se Ilias (6.136-7) word vertel hoe koning Lukurgos van Thracië al Dionusos se volgelinge laat arresteer toe hy hoor Dionusos is in sy koninkryk. Die god vlug en stuur ’n droogte na Thracië wat groot ontevredenheid onder die mense veroorsaak. Daarna maak hy Lukurgos waansinnig, en dié kap sy eie seun in stukke met ’n byl. Nadat ’n orakel beweer het die droogte sal bly solank as wat Lukurgos lewe, vermoor Lukurgos se mense hom en Dionusos hef die vloek op.
  • ’n Bekender verhaal is dié van Dionusos se reis na Hades om sy ma, Semele, te red, waarna hy haar tussen die sterre plaas.[6] Hy word gelei deur Prosimnos, wat as beloning kies om Dionusos se minnaar te word. Prosimnos sterf egter voor Dionusos sy wens kan vervul. As eerbetoon aan Prosimnos se skaduwee maak die god toe ’n fallus van ’n olyftak en sit dit op Prosimnos se graf.[7]
  • Volgens nog ’n mite was hy verlief op die aantreklike jong sater Ampelos. Ampelos sterf naby die rivier Paktolos terwyl hy ’n bul ry wat wild geword het nadat hy deur Ate se perdevlieg gesteek is, nes sy minnaar voorspel het. Die Skikgodinne gee Ampelos ’n tweede lewe as ’n wingerd, waarvan Dionusos die eerste wyn pars.[8]

Minnaresse en kinders[wysig | wysig bron]

  1. Afrodite
    1. Grasieë
      1. Aglaia
      2. Eufrosine
      3. Talia
    2. Humenaios
    3. Priapus
  2. Ariadne
    1. Oenopion
    2. Toas
    3. Stafilos
    4. Peparethus
  3. Nyx
    1. Ftonus
  4. Semele (’n sterflike)
    1. Akis
  5. Altaia
    1. Deianeira
  6. Kirke
    1. Komos

Galery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Dionysus
  1. www.perseus.tufts.edu
  2. Otto, Walter F. (1995). Dionysus Myth and Cult. Indiana University Press. ISBN 0-253-20891-2. {{cite book}}: Cite has empty unknown parameter: |coauthors= (hulp)
  3. Diorodus V 75.4, soos aangeteken deur Karl Kerényi, Dionysos: Archetypal Image of Indestructible Life (Princeton University Press) 1976, bl. 110 noot 213 en ble. 110-114.
  4. Apollodorus, The Library, met ’n Engelse vertaling deur sir James George Frazer, F.B.A., F.R.S. in 2 bande. Cambridge, MA, Harvard University Press; Londen, William Heinemann Ltd. 1921. ISBN 0-674-99135-4, ISBN 0-674-99136-2
  5. Wrath of Dionysus 1: Greek mythology
  6. Gaius Iulius Hyginus, Sterrekunde 2.5.
  7. Clemens van Alexandrië, Protreptikos, II-30 3-5
  8. Nonnus, Dionysiaca (X.175-430; XI; XII.1-117)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]