16 Julie: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Content deleted Content added
→Sterftes: Verbeter |
→Vakansies, vierings, en waarnemingsdae: Keladionus van Alexandrië |
||
(15 wysigings tussenin deur 8 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 15: | Lyn 15: | ||
* [[1767]] – Pous Clemens XIII verklaar Johannes van Kanti heilig. |
* [[1767]] – Pous Clemens XIII verklaar Johannes van Kanti heilig. |
||
* [[1846]] – [[Pous Pius IX]] verleen amnestie aan politieke gevangenes en dissidente. |
* [[1846]] – [[Pous Pius IX]] verleen amnestie aan politieke gevangenes en dissidente. |
||
⚫ | |||
* [[1918]] – Die Russiese [[tsaar]] [[Nikolaas II van Rusland]] en sy gesin word vermoor. |
* [[1918]] – Die Russiese [[tsaar]] [[Nikolaas II van Rusland]] en sy gesin word vermoor. |
||
* [[1945]] – [[Manhattan-projek]]: [[Trinity |
* [[1945]] – [[Manhattan-projek]]: [[Trinity-kernwapentoets|Trinity]], die eerste [[kernwapen|atoombom]]toets word onderneem naby Alamogordo, [[Nieu Meksiko]], [[VSA]]. |
||
* [[1948]] – Die wêreld se eerste [[turboskroef]] aangedrewe passasiersvliegtuig, die [[Vickers Viscount]], voltooi sy nooienvlug. |
* [[1948]] – Die wêreld se eerste [[turboskroef]] aangedrewe passasiersvliegtuig, die [[Vickers Viscount]], voltooi sy nooienvlug. |
||
* [[1965]] – Die [[Mont Blanc-tonnel]] word in diens gestel. |
* [[1965]] – Die [[Mont Blanc-tonnel]] word in diens gestel. |
||
* [[1969]] – Die [[Apollo 11]]-sending begin met die lansering van die [[Saturn V]]-vuurpyl by Kaap Kennedy as deel van die eerste sending om 'n [[maanlanding|man op die maan te land]]. |
* [[1969]] – Die [[Apollo 11]]-sending begin met die lansering van die [[Saturn V]]-vuurpyl by [[Kaap Kennedy]] as deel van die eerste sending om 'n [[maanlanding|man op die maan te land]]. |
||
* [[1979]] – [[Saddam Hoessein]] neem oor as [[Irak]] se president. |
* [[1979]] – [[Saddam Hoessein]] neem oor as [[Irak]] se president. |
||
* [[1994]] – Die planeet [[Jupiter_(planeet)|Jupiter]] word deur fragmente van die [[komeet]] [[Shoemaker-Levy 9]] getref. |
* [[1994]] – Die planeet [[Jupiter_(planeet)|Jupiter]] word deur fragmente van die [[komeet]] [[Shoemaker-Levy 9]] getref. |
||
== Geboortes == |
== Geboortes == |
||
* [[1678]] – [[Jakob Hermann]], 'n [[Switserland|Switserse]] [[wiskundige]] wat op probleme in klassieke [[meganika]] gewerk het († [[1733]]) |
* [[1678]] – [[Jakob Hermann]], 'n [[Switserland|Switserse]] [[wiskundige]] wat op probleme in klassieke [[meganika]] gewerk het († [[1733]]) |
||
* [[1834]] – [[Adolf Lüderitz]], 'n [[Duitsland|Duitse]] koopman en stigter van die eerste Duitse kolonie in [[Suidwes-Afrika]], vandag [[Namibië]] († [[1886]]). |
|||
* [[1858]] – [[Eugène Ysaÿe]], Belgiese violis en komponis († [[1931]]). |
|||
* [[1860]] – [[Otto Jespersen]], Deense taalkundige († [[1943]]). |
|||
* [[1872]] – [[Roald Amundsen]], [[Noorweë|Noorse]] pool- en ontdekkingsreisiger († waarskynlik [[18 Junie]] [[1928]]). |
* [[1872]] – [[Roald Amundsen]], [[Noorweë|Noorse]] pool- en ontdekkingsreisiger († waarskynlik [[18 Junie]] [[1928]]). |
||
* [[1896]] – [[Trygve Lie]], Noorse politikus; van 1946-1952 sekretaris-generaal van die [[Verenigde Nasies]] († [[1968]]), |
|||
* [[1906]] – [[Vincent Sherman]], Amerikaanse filmregisseur († [[2006]]), |
|||
⚫ | |||
* [[1911]] – [[Ginger Rogers]], Amerikaanse aktrise, danser en sanger († [[1995]]). |
* [[1911]] – [[Ginger Rogers]], Amerikaanse aktrise, danser en sanger († [[1995]]). |
||
* [[1915]] – [[Barnard Hughes]], Amerikaanse akteur († [[2006]]). |
|||
* [[1947]] – [[Roelf Meyer]], Suid-Afrikaanse politikus. |
* [[1947]] – [[Roelf Meyer]], Suid-Afrikaanse politikus. |
||
* [[1948]] – [[Pinchas Zukerman]], [[Israel]]iese vioolspeler en dirigent. |
* [[1948]] – [[Pinchas Zukerman]], [[Israel]]iese vioolspeler en dirigent. |
||
* [[1966]] – [[Michael Horn]], Suid-Afrikaans-gebore Switserse professionele ontdekkingsreisiger en avonturier. |
|||
* [[1967]] – [[Will Ferrell]], Amerikaanse akteur en komediant. |
|||
* [[1973]] – [[Shaun Pollock]], Suid-Afrikaanse krieketspeler. |
* [[1973]] – [[Shaun Pollock]], Suid-Afrikaanse krieketspeler. |
||
* [[1975]] – [[Tim Guest]], Engelse skrywer en joernalis († [[2009]]). |
* [[1975]] – [[Tim Guest]], Engelse skrywer en joernalis († [[2009]]). |
||
* [[1990]] – [[James Maslow]], Amerikaanse akteur en sanger |
|||
* [[1996]] – Luke Hemmings, Australiese sanger, lid van [[5 Seconds of Summer]] |
|||
== Sterftes == |
== Sterftes == |
||
* [[166]] – [[Pous Keladionus van Alexandrië]] negende patriarg van die Kerk in Alexandrië (* ?) |
|||
* [[1216]] – [[Pous Innocentius III]], die 176ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] in Perugia, [[Italië]] (* [[1161]]). |
* [[1216]] – [[Pous Innocentius III]], die 176ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] in Perugia, [[Italië]] (* [[1161]]). |
||
* [[1557]] – [[Anna van Kleef]], die vierde vrou van [[Hendrik VIII van Engeland]] (* [[1515]]) |
* [[1557]] – [[Anna van Kleef]], die vierde vrou van [[Hendrik VIII van Engeland]] (* [[1515]]) |
||
Lyn 44: | Lyn 55: | ||
* [[1956]] – Dr. [[Willem Petrus Steenkamp]], Suid-Afrikaanse predikant, dokter en politikus (* [[1879]]) |
* [[1956]] – Dr. [[Willem Petrus Steenkamp]], Suid-Afrikaanse predikant, dokter en politikus (* [[1879]]) |
||
* [[1967]] – [[Frederik Burgers|Frikkie Burgers]], Suid-Afrikaanse vermaakkunstenaar, radio- en rolprentpersoonlikheid en orrelis. (* [[1907]]). |
* [[1967]] – [[Frederik Burgers|Frikkie Burgers]], Suid-Afrikaanse vermaakkunstenaar, radio- en rolprentpersoonlikheid en orrelis. (* [[1907]]). |
||
* [[1923]] – [[Louis Couperus]], Nederlandse romansier en digter (* [[1863]]). |
|||
* [[1982]] – [[Charles Robberts Swart|C.R. Swart]], die laaste Goewerneur-Generaal van die [[Unie van Suid-Afrika]] en die eerste Staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika (* [[1894]]). |
* [[1982]] – [[Charles Robberts Swart|C.R. Swart]], die laaste Goewerneur-Generaal van die [[Unie van Suid-Afrika]] en die eerste Staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika (* [[1894]]). |
||
* [[1989]] – [[Herbert von Karajan]], [[Oostenryk]]se dirigent (* [[1908]]) |
* [[1989]] – [[Herbert von Karajan]], [[Oostenryk]]se dirigent (* [[1908]]) |
||
* [[2019]] – [[Johnny Clegg]], Suid-Afrikaanse sanger (* [[1953]]). |
* [[2019]] – [[Johnny Clegg]], Suid-Afrikaanse sanger (* [[1953]]). |
||
* [[2023]] – [[Jane Birkin]], Engelse aktrise (* [[1946]]). |
|||
== Vakansies, vierings, en waarnemingsdae == |
== Vakansies, vierings, en waarnemingsdae == |
||
*Feesag van [[Pous Keladionus van Alexandrië]] volgens die [[Kopties-Ortodokse Kerk]]. |
|||
* |
|||
{{commonskat|16 July}} |
{{commonskat|16 July}} |
Huidige wysiging sedert 11:23, 2 Februarie 2024
<< | Julie 2023 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
Al die dae |
16 Julie is die 197ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (198ste in skrikkeljare). Daar volg nog 168 dae in die res van die jaar.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 622 – Begin van die Islamkalender.
- 1054 – Begin van die groot Oos-Wes-skisma.
- 1228 – Pous Gregorius IX verklaar Sint Franciskus van Assisi heilig.
- 1560 – Felice Peretti da Montalto (later Pous Sixtus V) word konsulent van die Inkwisisie in Rome.
- 1705 – Pous Clemens XI publiseer die bul Vineam Domini teen die Jansenisme.
- 1721 – Pous Innocentius XIII stel Guillaume Dubois, aartsbiskop van Kameryk en Alessandro Albani, O.S.Io.Hieros., priester van die apostoliese kamer aan as kardinale.
- 1730 – Pous Clemens XII word gekroon deur kardinaal Lorenzo Altieri.
- 1746 – Pous Benedictus XIV publiseer Accepimus praestantium oor die kruisbeeld op die altaar tydens die mis.
- 1758 – Pous Clemens XIII word gekroon deur kardinaal Alessandro Albani.
- 1767 – Pous Clemens XIII verklaar Johannes van Kanti heilig.
- 1846 – Pous Pius IX verleen amnestie aan politieke gevangenes en dissidente.
- 1918 – Die Russiese tsaar Nikolaas II van Rusland en sy gesin word vermoor.
- 1945 – Manhattan-projek: Trinity, die eerste atoombomtoets word onderneem naby Alamogordo, Nieu Meksiko, VSA.
- 1948 – Die wêreld se eerste turboskroef aangedrewe passasiersvliegtuig, die Vickers Viscount, voltooi sy nooienvlug.
- 1965 – Die Mont Blanc-tonnel word in diens gestel.
- 1969 – Die Apollo 11-sending begin met die lansering van die Saturn V-vuurpyl by Kaap Kennedy as deel van die eerste sending om 'n man op die maan te land.
- 1979 – Saddam Hoessein neem oor as Irak se president.
- 1994 – Die planeet Jupiter word deur fragmente van die komeet Shoemaker-Levy 9 getref.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 1678 – Jakob Hermann, 'n Switserse wiskundige wat op probleme in klassieke meganika gewerk het († 1733)
- 1834 – Adolf Lüderitz, 'n Duitse koopman en stigter van die eerste Duitse kolonie in Suidwes-Afrika, vandag Namibië († 1886).
- 1858 – Eugène Ysaÿe, Belgiese violis en komponis († 1931).
- 1860 – Otto Jespersen, Deense taalkundige († 1943).
- 1872 – Roald Amundsen, Noorse pool- en ontdekkingsreisiger († waarskynlik 18 Junie 1928).
- 1896 – Trygve Lie, Noorse politikus; van 1946-1952 sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies († 1968),
- 1906 – Vincent Sherman, Amerikaanse filmregisseur († 2006),
- 1907 – Barbara Stanwyck, Amerikaanse aktrise († 1990).
- 1911 – Ginger Rogers, Amerikaanse aktrise, danser en sanger († 1995).
- 1915 – Barnard Hughes, Amerikaanse akteur († 2006).
- 1947 – Roelf Meyer, Suid-Afrikaanse politikus.
- 1948 – Pinchas Zukerman, Israeliese vioolspeler en dirigent.
- 1966 – Michael Horn, Suid-Afrikaans-gebore Switserse professionele ontdekkingsreisiger en avonturier.
- 1967 – Will Ferrell, Amerikaanse akteur en komediant.
- 1973 – Shaun Pollock, Suid-Afrikaanse krieketspeler.
- 1975 – Tim Guest, Engelse skrywer en joernalis († 2009).
- 1990 – James Maslow, Amerikaanse akteur en sanger
- 1996 – Luke Hemmings, Australiese sanger, lid van 5 Seconds of Summer
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 166 – Pous Keladionus van Alexandrië negende patriarg van die Kerk in Alexandrië (* ?)
- 1216 – Pous Innocentius III, die 176ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Perugia, Italië (* 1161).
- 1557 – Anna van Kleef, die vierde vrou van Hendrik VIII van Engeland (* 1515)
- 1594 – Thomas Kyd, Engelse dramaturg (* 1558)
- 1764 – Iwan VI van Rusland, tsaar van Rusland (* 1740).
- 1906 – Alfred Beit, Brits-Suid-Afrikaanse diamante- en goudmagnaat en filantroop (* 1853)
- 1918 – Anastasia Romanowa, groothertogin van Rusland (* 5 Junie 1901).
- 1918 – Nikolaas II van Rusland, laaste Tsaar van Rusland (* 1868).
- 1918 – Prinses Alix van Hesse-Darmstadt, vrou van Nikolaas II van Rusland. (* 1872).
- 1956 – Dr. Willem Petrus Steenkamp, Suid-Afrikaanse predikant, dokter en politikus (* 1879)
- 1967 – Frikkie Burgers, Suid-Afrikaanse vermaakkunstenaar, radio- en rolprentpersoonlikheid en orrelis. (* 1907).
- 1923 – Louis Couperus, Nederlandse romansier en digter (* 1863).
- 1982 – C.R. Swart, die laaste Goewerneur-Generaal van die Unie van Suid-Afrika en die eerste Staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika (* 1894).
- 1989 – Herbert von Karajan, Oostenrykse dirigent (* 1908)
- 2019 – Johnny Clegg, Suid-Afrikaanse sanger (* 1953).
- 2023 – Jane Birkin, Engelse aktrise (* 1946).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae[wysig | wysig bron]
- Feesag van Pous Keladionus van Alexandrië volgens die Kopties-Ortodokse Kerk.
Wikimedia Commons bevat media in verband met 16 July. |